Wêreld Geestesgesondheidsdag-herdenking

Wêreldgeestesgesondheidsdag is die eerste keer op 10 Oktober 1992 gevier. Dit is 'n dag vir wêreldwye geestesgesondheidsopvoeding, bewustheid en voorspraak teen sosiale stigma. Young World Educare wy elke Oktobermaand vanaf 2017 aan Geestesgesondheid, alle aktiwiteite verseker dat mense met geestesongestelde toestande en afwykings die aandag kry wat hulle verdien wanneer Young World Educare die tema van 'Geestesgesondheid' uitlig. 

  • In 2017 was dit die THE CRAZY HAT CAMPAIGN met groep en individuele swart & wit fotosessie gedoen deur 'n professionele fotograwe by deelnemende Studio's.
  • 2018 was die ebundel Koekoes vrygestel
  • 2019 was dit 'Selfmoordvoorkoming' met die THE CRAZY HAT MASQUERADE BALL FOR MENTAL HEALTH AWARENESS in Nelspruit by die Southern Sun Emnotweni Casino
  • 2020 was dit voorkoming en behandeling van verslawing
  • 2021 was dit die vrystelling van die eboek Kinders van die wind
  • 2022 die Fancy Tea/ Crazy hat funksie by die Vredefort Hartshuis

Working hard with coding, web graphics, video motion, pizza eating and drinking juice!