Bewustheid (awareness) van sosio-ekonomiese toestande landswyd kan 'n eerste stap wees om verandering te bring; dit kan help om kulturele norme te verskuif, dit sal baie beslis lewens verander, positiewe verander bring en 'n beter toekoms skep vir almal wat betrokke is.
You will find the latest information about our company here. You will find the latest information about our company...
diense bied aan die HARTSHUIS
YOUNG WORLD EDUCARE NPO
DSD Registration
Nr: 015-909
Young World Educare se fokus is opvoeding en op bewusmakings-opvoeding en ons maak dit 'n wêreldwye asook landwye poging om groepe mense wat in onderdrukking en teëspoed leef te bevoordeel. Die nie-wins-gewende- org. se langtermyn doelwit was nog altyd om sosiale verandering te bring deur bewusmakings-veldtogte te skep wat openbare persepsie sal verander en optrede van rolspelers sal aanmoedig, insluitend die regering, SAPS, DSD, Gesondheids Department en ander geregistreerde nie-rigerings organisasies, die private sektor, nasionale/ internstionle institute, klinici en navorsingskundiges op die gekose gebied.
You will find the latest information about our company here. You will find the latest information about our company...
die Hartshuis het onstaan in 2021 en van die begin af gefokus op huisvesting vir mense met geestes, gemoeds- en persoonlikheid versteurings - meer dikwels kom hierdie jong mense uit 'n kinderagtergrond van mishandeling, verwaarlosing en seksuele uitbuiting. Armoede en geestes-ongesteldheid is beslis gekoppel, maar geestesongesteldheid
kan met enigiemand gebeur na 'n traumatiese lewens ervarings.